swartland monitor

Die Swartland Monitor is 'n gemeenskapskoerant wat die Swartland streek in die westelike provinsie van Suid-Afrika bedien. Ons bedien die volgende dorpe: Malmesbury, Moorreesburg, Piketberg, Porterville, Darling, Riebeek Kasteel, Riebeek Wes en Yzerfontein. Die Monitor is deel van BKG (Boland Koerantgroep) wat weer op sy beurt deel is van die Media24 stal. Die kantoor van die Monitor is op Malmesbury. Die telefoonnommer is 022 4823827 en die faksnommer is 022 4823818. Die uitgewer van die koerant is Gerard Grobler. U kan hom kontak by gerard@swartlandmonitor.co.za