Showing Reports From Aug 19, 2010 to Oct 08, 2010 Change Date Range
Or choose your own date range:
Categories
jongste nuusMOI het nou sy eie bussie 0 Verified
01:58 Oct 08, 2010
MOORREESBURG - Die Moorreesburg Ontwikkelings Inisiatief (MOI) het reeds in September 2008 by die “Lotto” (National Lottery Distribution...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusNet die klein vissies byt 0 Verified
01:18 Oct 08, 2010
YZERFONTEIN Die onlangse Galjoen Bonanza van die hengelklub was ’n groot sukses as daar na die getal inskrywings gekyk word. Maar die...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusParoolraadkantoor by Voorberg geopen 0 Verified
01:14 Oct 08, 2010
Ilna GroblerPORTERVILLE - Woensdag was die Voorbergterrein die spreekwoordelike miernes van bedrywigheid toe hoogwaardigheidsbekleërs en...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusAgri SA se president hier 0 Verified
01:09 Oct 08, 2010
MALMESBURY – Die president van Agri SA, Johannes Moller, besoek die Swartland Maandag.
Hy sal die aand om 19:00 ‘n byeenkoms van...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusWest Coast FET College’s 0 Verified
01:02 Oct 08, 2010
MALMESBURY - A total of R159 000 was pledged on Friday at the launch of the West Coast FET College’s Financial Aid Fund (bursary fund)...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusDie krieket kolwe gaan klap 0 Verified
01:42 Oct 01, 2010
KRIEKET - Die Boland Krieketraad se wedstrydprogram het ietwat verander vir die 2010/11-seisoen.
Die struktuur gaan soos volg wees: Premier...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusMamre RVK deur na eindstryd 0 Verified
01:40 Oct 01, 2010
RUGBY - Saterdagmiddag het Mamre met een doel voor die oë op die A-veld gedraf toe hulle met Ashton United swaarde gekruis het: hulle wou...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusDarling “forever’’... 0 Verified
01:38 Oct 01, 2010
RUGBY - Saterdag het die dreunsang “Darling forever” oor Bolandstadion weergalm toe die Swartlanders as oorwinnaars van die veld...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusDie oomblik van waarheid 0 Verified
01:33 Oct 01, 2010
RUGBY - Drie van die Swartland se top rugbyspanne Mamre, Never Despair van Malmesbury en Darling rugbyklubs het Saterdag op Bolandpark, Wellington...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusGholfdag 0 Verified
01:31 Oct 01, 2010
PIKETBERG - Die Piketberg Krieketklub se gholfdag vind op Sondag 10 Oktober plaas. Die afslaantyd is vanaf 08:00. Die inskrywingsfooi is R150...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusMatrikulante van plase se matriekafskeiddroom bewaarheid 0 Verified
01:29 Oct 01, 2010
MALMESBURY – Danksy die ruimhartige ondersteuning van weldoeners, is die droom van 13 top-presteerders van Intshona-plase se droom om...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusDagboek 0 Verified
01:27 Oct 01, 2010
Kerkdienste: Pastoor Piet Smit preek Sondagoggend om 09:30 by die AGS Corpus Christi op Malmesbury oor die onderwerp “Die hemeldeur gesluit”....
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusKom ons gesels oor werk 0 Verified
01:24 Oct 01, 2010
Ilna Grobler
The idle man does not know what is to enjoy rest.
Albert Einstein
Werk is iets wat ons almal behoort te doen sodat ons besig...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusPolisienuus uit Riebeekvallei 0 Verified
01:20 Oct 01, 2010
RIEBEEKVALLEI - Adj-off Byron Appollis van die polisie op Riebeek-Wes het verlede week ’n geslaagde imbizo op die plaas Sonquasdrift gehou....
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusBanke stuur nie e-pos nie 0 Verified
01:17 Oct 01, 2010
Banke stuur nie e-pos nieGEEN bank in die land kontak sy kliënte per e-pos nie. Nooit nie. Dus kan elke e-pos wat voorgee, met die “regte”...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusLezanne Ruiters (32) van Calvinia het Donderdagaand onverwags beswyk 0 Verified
01:10 Oct 01, 2010
MALMESBURY – Lezanne Ruiters (32) van Calvinia het Donderdagaand onverwags beswyk na ‘n ongeluk wat op die N7 naby die ou weegbrug...
More Information »
« Less Information
Categories
rubrieke/blogsSommer so oor die muur 0 Verified
07:23 Sep 14, 2010
Ek loor so oor my muur hier in een van Wesbank se bekendste strate en ek sien 'n deurmekáár gemeenskap - een vir wie ek baie...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusDis nou of nooit 0 Verified
01:50 Sep 13, 2010
RUGBY - Die Boland Rugby Unie se senior klubkompetisies is nou iets van die verlede.
Die uitspeelronde om te bepaal wie volgende jaar in die...
More Information »
« Less Information
Categories
diensteEIENDOMME TE HUUR 0 Verified
01:50 Sep 13, 2010
J O R R A ' S TUINDIENSTE - Sny van grasperke groot of klein. Skoonmaak van
plotte / erwe of fabrieksareas. Skoonmaak
van beddings, gooi...
More Information »
« Less Information
Categories
jongste nuusPiketbergers wen medaljes 0 Verified
01:45 Sep 13, 2010
Al drie projekte wat leerders van Hoërskool Piketberg ingeskryf het vir die 11de Stellenbosch-streek expo van die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes,...
More Information »
« Less Information
| Total Reports | Avg Reports Per Day | % Verified |
|---|---|---|
| 77 | 0.02 | 100% |