Description
PIKETBERG - Die Piketberg Krieketklub se gholfdag vind op Sondag 10 Oktober plaas. Die afslaantyd is vanaf 08:00. Die inskrywingsfooi is R150 per persoon en hulle speel ’n 4 BBB Stableford. Ligte verversing en ’n ete by die prysoorhandigings is ingesluit. Kontak Moswin Moore by 084 509 9306 of Hongkie by 072 096 6489 voor 12:00 op 10 Oktober
| Credibility: |
 |
 |
0 |
|
Leave a Comment