Verified

Mamre RVK deur na eindstryd

01:40 Oct 1 2010 South Africa, Mamre

Description
RUGBY - Saterdagmiddag het Mamre met een doel voor die oë op die A-veld gedraf toe hulle met Ashton United swaarde gekruis het: hulle wou wen.

Die span van Ronald Sambaba was in ’n vegtersgees en met rustud het hulle met 17-10 voorgeloop.Alhoewel dit ’n klipharde stryd was, was die sportmansgees uitstekend.

Met die hervatting van die tweede helfte was die verdedigingslinies van albei spanne uit die boonste rakke.

Puntemakers: Mamre se drieë kom van Divan van Niekerk en Angelo van Niekerk, met 2 doelskoppe en 2 strafdoele deur Brynn Gericke, asook ’n skepdoel deur Angelo van Niekerk.

Ashton United se drieë kom van William September en Lorenzo Baartman, asook ’n strafdoel en ’n doelskop: deur Ruben Rhoda.
Credibility: UP DOWN 0
Leave a Comment
Name:
Email:
Comments:
Security Code:
19 + 1 =

Additional Reports

Darling nou los voor

13:00 Sep 03, 2010

Darling, South Afirca, 17.54 Kms

TE KOOP

01:30 Sep 13, 2010

Darling, South Africa, 17.54 Kms

TE KOOP

01:39 Sep 13, 2010

Darling, South Africa, 17.54 Kms

Spring at Darling

01:36 Sep 13, 2010

Darling,South Africa, 17.54 Kms

EIENDOMME TE KOOP

01:15 Sep 13, 2010

ABBOTSDALE, SOUTH AFRICA, 19.19 Kms