Description
MALMESBURY – Die president van Agri SA, Johannes Moller, besoek die Swartland Maandag.
Hy sal die aand om 19:00 ‘n byeenkoms van die Malmesbury Landbouvereniging in die Olok-saal by Hoërskool Swartland toespreek.
Hy sal praat oor “Hoekom is dit belangrik om betrokke te wees in die georganiseerde landbou in die huidige ekonomiese en politieke omstandighede.
Vir meer inligting of navrae, skakel Paul Truter by 083 655 8322.
| Credibility: |
 |
 |
0 |
|
Leave a Comment